Hugo Riemann

Hugo Riemann (Hamburg, 1889)

Karl Wilhelm Julius Hugo Riemann (* 18 Julie 1849 in Großmehlra naby Sondershausen, Thüringen; † 10 Julie 1919 in Leipzig) was 'n Duitse musiekteoretikus, musiekhistorikus, musiekonderwyser en musiekleksikograaf. Sy bekendste werk, "Riemann Musiklexikon", is vandag nog 'n erkende standaardwerk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy